23 April 2008

Kickin' it in Pocheon

Hierdie is regtig snaaks, maar miskien net as jy in Korea bly. "Kamsa hamnida" beteken dankie, en "Annyong Hasseyo" is hallo. Dis omtrent al woorde wat ons met selfvertroue kan se. En Kimchi is die nasionale dis - basies is dit gepekelde en gegisde kool. Ons kry dit elke dag saam met ons kos.

No comments: